Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 49:20 Die Boodskap (DB)

Luister mooi na wat die Here vir Edom en die mense van Teman beplan. Selfs die klein kindertjies sal uit hulle land weggevat word. Die res van die mense sal geskok wees oor wat met hulle gebeur.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 49

Kyk Jeremia 49:20 in konteks