Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 49:19 Die Boodskap (DB)

Ek sal skielik op die mense van Edom afstorm soos ’n leeu wat uit die bosse by die Jordaan kom op soek na ’n prooi in die groen weivelde. Ek sal hulle uit hulle eie land laat weghardloop. Dan sal Ek ’n leier van my keuse oor hulle aanstel. Want wie kan met My vergelyk word? Wie kan dink om My uit te daag? Nie een van hulle leiers kan teen My opstaan nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 49

Kyk Jeremia 49:19 in konteks