Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 49:16 Die Boodskap (DB)

Die ander volke is baie bang vir julle. Julle dink ook vreeslik baie van julleself. Maar dit het julle eintlik ’n vals idee gegee oor hoe goed julle is. Julle bly ook in rotsskeure en domineer die hoogste dele van die heuwels. Maar al bly julle soos arende op die hoë pieke van die berge, sal Ek julle hard aarde toe bring. Ek, die Here, sê dit is wat sal gebeur!

Lees volledige hoofstuk Jeremia 49

Kyk Jeremia 49:16 in konteks