Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 49:13 Die Boodskap (DB)

Ek het gesweer, so waar as Ek leef, dat Bosra ’n plek sal word waarvoor mense sal skrik. Die stad sal ’n hoop bourommel word. Mense sal die naam as ’n vloekwoord gebruik en met die stad spot. Al die dorpies in Bosra se omgewing sal vir altyd verwoes lê.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 49

Kyk Jeremia 49:13 in konteks