Die Here sê: “As onskuldige mense swaar moes kry, verdien julle dit mos meer om gestraf te word. Julle sal nie ongestraf bly nie!