Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 48:8 Die Boodskap (DB)

Jou vyand sal al jou stede verwoes. Nie een van jou stede sal gespaar word nie. Die valleie sal beskadig word en die vlaktes verwoes word net soos Ek, die Here, gesê het dit sal gebeur.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 48

Kyk Jeremia 48:8 in konteks