Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 48:45 Die Boodskap (DB)

Van die mense wat vlug, sal net so ver as Gesbon kom voordat hulle krag op is. Hulle sal nie verder kan gaan nie, want Gesbon, wat koning Sihon se stad is, is aan die brand. Hierdie vuur sal die hele land saam met al die mense wat opstandig is, verwoes.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 48

Kyk Jeremia 48:45 in konteks