Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 48:38 Die Boodskap (DB)

Oral in Moab is mense besig om te huil asof iemand dood is. Hulle doen dit op die plat dakke van hulle huise en op die pleine in die stede waar die mense altyd bymekaarkom. Hulle doen dit,” sê die Here, “omdat Ek hulle gebreek het soos ’n kleipot wat niemand meer gebruik of voor omgee nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 48

Kyk Jeremia 48:38 in konteks