Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 48:36 Die Boodskap (DB)

In my hart voel Ek bitter jammer vir Moab en vir die mense van Kir-Geres. My gevoel is soos wanneer ’n mens die hartseer klanke van ’n fluit hoor. Ek voel hartseer, want al hulle rykdom is weg.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 48

Kyk Jeremia 48:36 in konteks