Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 48:29 Die Boodskap (DB)

Ons het gehoor dat Moab ’n baie groot dunk van hulleself gehad het. Hulle was baie hoogmoedig en arrogant. Ons het verder gehoor van Moab se vermetelheid, trots en selfvoldaanheid.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 48

Kyk Jeremia 48:29 in konteks