Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 48:11 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Moab leef van haar vroegste dae af al rustig. Hulle is nog nooit deur ’n ander volk uit hulle land weggevat nie. Moab is soos ou wyn wat laat staan is en nie van houer na houer oorgegooi is nie. Die smaak het nie verlore gegaan nie en die geur is nog net soos dit was.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 48

Kyk Jeremia 48:11 in konteks