Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 48:1 Die Boodskap (DB)

Wat volg, is wat die Here oor Moab gesê het:Die Here is die God van Israel. Hy is sterker as alles en almal en Hy sê: “Dit sal ellendig gaan met die stad Nebo, want hy sal verwoes word. Die stad Kirjatajim sal verneder en ingeneem word. Die stad is sterker gemaak om vyande uit te hou, maar hulle sal in die skande kom as die stad afgebreek word.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 48

Kyk Jeremia 48:1 in konteks