Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 46:8 Die Boodskap (DB)

Dit is die Egiptiese leër wat soos die water van die Nyl maak. Dit bruis soos ’n aanstormende rivier in vloed. Hulle sê dat hulle sal optrek en die aarde sal oorspoel. Hulle sal stede en die mense wat daarin bly, saam verwoes.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 46

Kyk Jeremia 46:8 in konteks