Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 44:3 Die Boodskap (DB)

Al die verkeerde dinge wat hulle gedoen het, het My baie kwaad gemaak. Hulle het sowaar gegaan en vir ander gode wierook gebrand en hulle aanbid. En dit nog vir gode wat nie hulle of hulle voorouers ooit geken het nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 44

Kyk Jeremia 44:3 in konteks