Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 44:27 Die Boodskap (DB)

Ek sal sorg dat dit met julle sleg gaan. Niks goeds gaan met julle gebeur nie. Julle sal in oorloë kom en ’n skaarste aan kos hê. Dit sal aanhou totdat niemand van julle meer in Egipte oor is nie.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 44

Kyk Jeremia 44:27 in konteks