Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 44:25 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: Julle en julle vroue het gesê dat julle nooit sal ophou om die godin van die hemel te vereer nie. Dit is duidelik uit alles wat julle sê en doen. Nou hou dan by julle beloftes aan haar en doen wat julle gesê het julle gaan doen!

Lees volledige hoofstuk Jeremia 44

Kyk Jeremia 44:25 in konteks