Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 44:23 Die Boodskap (DB)

Die Here bring hierdie ellendes oor julle omdat julle wierook gebrand het. Julle het nie gedoen wat die Here van julle verwag nie. Hy het vir julle sekere reëls en riglyne gegee waarvolgens julle moes lewe, maar julle het julle nie daaraan gesteur nie.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 44

Kyk Jeremia 44:23 in konteks