Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 44:21 Die Boodskap (DB)

“Dink julle die Here het nie geweet wat julle in die stede van Juda en in die strate van Jerusalem gedoen het nie? Natuurlik het Hy geweet dat julle en julle voorouers, julle konings en leiers en al die ander mense wierook gebrand het vir die afgode.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 44

Kyk Jeremia 44:21 in konteks