Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 44:18 Die Boodskap (DB)

Maar vandat ons opgehou het om vir die koningin van die hemel wierook te brand en drank uit te gooi as ’n offer aan haar, gaan dit sleg met ons. Ons het niks. Ons mense gaan dood in oorloë en van honger omdat daar nie kos is nie.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 44

Kyk Jeremia 44:18 in konteks