Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 44:14 Die Boodskap (DB)

Niemand van die mense wat oorleef het in Juda toe die res van die mense na Babel toe weggevat is, sal in Egipte oorleef nie. Hulle het gedink dat hulle net tydelik in Egipte sou kom bly en dan permanent na Juda sou teruggaan. Maar net ’n paar mense sal die rampe in Egipte oorleef en dit regkry om na Juda toe terug te gaan.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 44

Kyk Jeremia 44:14 in konteks