Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 44:12 Die Boodskap (DB)

Ek sal die groep mense wat in Juda oorgebly het, maar aangedring het om in Egipte te bly, uitwis. Hulle sal in Egipte in geweld of van die honger doodgaan. Almal, van klein tot groot, sal op so ’n manier doodgaan. Mense sal skrik as hulle sien wat met julle gebeur het. Die volke van die wêreld sal julle naam gebruik om mekaar te vloek of met julle te spot.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 44

Kyk Jeremia 44:12 in konteks