Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 44:10 Die Boodskap (DB)

Tot vandag toe het julle nie gewys julle is jammer nie. Niemand is ook bang omdat hulle verkeerd gedoen het nie. Niemand steur hulle ook aan my voorskrifte en hoe Ek dinge gedoen wil hê nie. Ek het dit alles vir julle en julle voorouers gesê om te doen, maar julle het nie.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 44

Kyk Jeremia 44:10 in konteks