Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 42:6 Die Boodskap (DB)

Of ons nou daarvan hou of nie, ons sal die Here ons God gehoorsaam. Dit was tog ons idee om jou na Hom te stuur om raad te vra. Dit sal goed met ons gaan as ons aan Hom gehoorsaam is en doen wat Hy sê.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 42

Kyk Jeremia 42:6 in konteks