Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 42:4 Die Boodskap (DB)

Jeremia het hulle geantwoord en gesê: “Goed, ek hoor wat julle wil hê. Ek sal met die Here wat julle God is, praat oor wat julle graag wil weet. Ek sal dan vir julle sê presies wat sy antwoord vir julle is. Ek sal niks vir julle wegsteek nie.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 42

Kyk Jeremia 42:4 in konteks