Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 40:4 Die Boodskap (DB)

Ek gaan nou jou boeie afhaal en dan is jy vry. Jy is meer as welkom om saam met my na Babel toe te gaan. Ek sal goed vir jou sorg. Maar as jy verkies om hier in Jerusalem te bly, is dit ook goed. Jy is nou vry om te gaan net waar jy wil in die land.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 40

Kyk Jeremia 40:4 in konteks