Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 40:1 Die Boodskap (DB)

Die Here het weer met Jeremia gepraat. Dit was nadat Nebusaradan hom by Rama vrygelaat het. Hy het Jeremia gekry waar hy geboei gesit het tussen ’n groep mense van Jerusalem en Juda wat die Babiloniërs gevang het. Hulle was op pad na Babel as gevangenes.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 40

Kyk Jeremia 40:1 in konteks