Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 4:19 Die Boodskap (DB)

Dit is vreeslik, ek kan die angs nie uitstaan nie! My hart klop verskriklik, ek kan dit nie rustig kry nie! Ek het gehoor hoe hulle op die trompette blaas om die aanval te begin. Ek het ook die vyand se oorlogskrete gehoor.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 4

Kyk Jeremia 4:19 in konteks