Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 37:14 Die Boodskap (DB)

Jeremia het hom geantwoord en gesê: “Dit is nie waar nie! Ek het geen planne om na die Babiloniërs toe oor te loop nie.” Maar Jirija wou nie na hom luister nie. Hy het Jeremia gearresteer en hom na die senior amptenare toe gebring.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 37

Kyk Jeremia 37:14 in konteks