Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 37:13 Die Boodskap (DB)

Maar toe Jeremia by die Benjaminhek wou uitgaan, het ’n wag met die naam Jirija hom gevang en beskuldig: “Jy wil oorloop na die Babiloniërs toe!” Jirija was ’n seun van Selemja en ’n kleinseun van Gananja.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 37

Kyk Jeremia 37:13 in konteks