Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 36:6 Die Boodskap (DB)

Maar gaan jy môre, wanneer dit die dag is waarop mense sonder kos bly, na die tempel toe. Gaan lees vir die mense uit hierdie boek wat die Here sê. Mense van al die stede in Juda sal môre daar wees.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 36

Kyk Jeremia 36:6 in konteks