Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 36:32 Die Boodskap (DB)

Jeremia het toe weer ’n boek gevat en vir sy sekretaris Baruk gesê wat om te skryf. Hy het alles weer neergeskryf soos dit was in die boek wat koning Jojakim verbrand het. Jeremia het egter in hierdie boek nog gedagtes bygesit wat baie soos die ander was.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 36

Kyk Jeremia 36:32 in konteks