Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 36:30 Die Boodskap (DB)

Die Here sê oor Jojakim, die koning van Juda, die volgende: “Hy sal nie opvolgers uit sy familie hê om die koningskap van Dawid te laat aangaan nie. Sy lyk sal buite weggegooi word. Hy sal nie begrawe word nie. Hy sal so oop lê in die hitte van die dag en in die koue van die nag.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 36

Kyk Jeremia 36:30 in konteks