Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 36:23 Die Boodskap (DB)

Baruk het die boek in kolomme geskryf. Elke keer as Jehudi drie of vier van hierdie kolomme voorgelees het, het die koning sy mes gebruik om dit uit die boek te sny. Hy het deel vir deel van die boek uitgesny en in die vuur gegooi. So het hy aangehou totdat hy alles verbrand het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 36

Kyk Jeremia 36:23 in konteks