Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 36:2 Die Boodskap (DB)

“Kry vir jou ’n boek en skryf alles neer wat Ek vir jou gesê het oor Israel, Juda en die ander nasies. Begin so ver terug toe Josia koning was en Ek die eerste boodskap vir jou gegee het. Skryf dan verder al die ander dinge neer wat Ek vir jou gesê het, ook dit wat Ek nou vir jou gaan sê.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 36

Kyk Jeremia 36:2 in konteks