Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 36:12 Die Boodskap (DB)

Hy het toe na die sekretaris se kantoor in die paleis gegaan. Al die senior amptenare was in die vertrek besig met ’n vergadering. Hulle was Elisama die sekretaris, Delaja die seun van Semaja, Elnatan die seun van Akbor, Gemarja die seun van Safan, Sedekia die seun van Gananja en ook nog ander amptenare.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 36

Kyk Jeremia 36:12 in konteks