Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 34:22 Die Boodskap (DB)

Ek sal die Babiloniese leër opdrag gee om na Jerusalem toe terug te kom. Hulle sal weer teen die stad baklei. Hulle sal die stad inval en aan die brand steek. Verder sal Ek sorg dat al die stede van Juda soos ’n eensame en verlate plek sal wees waar niemand meer bly nie. Ek, die Here, sê dat dit so sal gebeur!”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 34

Kyk Jeremia 34:22 in konteks