Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 34:21 Die Boodskap (DB)

Die leër van die koning van Babel het alreeds van julle af teruggetrek. Maar al is dit so, sal Ek koning Sedekia van Juda en sy amptenare aan hulle vyande oorgee. Hulle wil julle graag dood sien.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 34

Kyk Jeremia 34:21 in konteks