Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 33:9 Die Boodskap (DB)

Jerusalem sal vir My baie blydskap bring. Al die nasies van die wêreld sal goeie dinge oor My sê en My met respek behandel. Hierdie nasies sal van vrees aan die bewe gaan as hulle hoor van al die goeie dinge wat Ek vir my mense gedoen het.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 33

Kyk Jeremia 33:9 in konteks