Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 33:13 Die Boodskap (DB)

Daar sal weer genoeg skape in die land wees om te tel. Dit sal gebeur in die stede van die heuwelgebied, die westelike hange, die Negev in die suide. Verder ook in die grondgebied van Benjamin, in die omgewing van Jerusalem en al die stede van Juda. Ek, die Here, sê dit sal gebeur!”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 33

Kyk Jeremia 33:13 in konteks