Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 32:8 Die Boodskap (DB)

En net soos die Here gesê het, het Ganamel toe na my toe gekom waar ek opgesluit was in die paleis se binnehof. Hy het vir my gesê: “Koop my grond daar by Anatot in die grondgebied van Benjamin. Jy het die eerste opsie om dit te koop voordat ander mense die kans kry om die grond te koop. Koop dit vir jouself.” Toe het ek geweet dat dit die Here was wat met my oor die grond gepraat het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 32

Kyk Jeremia 32:8 in konteks