Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 32:40 Die Boodskap (DB)

Ek sal met hulle ’n ooreenkoms maak wat nooit sal ophou nie. Ek sal hulle nooit in die steek laat nie. Ek sal ook nie ophou om goeie dinge vir hulle te doen nie. Verder sal Ek ’n begeerte by hulle wakker maak om My te respekteer. Dan sal hulle nie weer van My af wegdwaal nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 32

Kyk Jeremia 32:40 in konteks