Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 32:33 Die Boodskap (DB)

My mense het die rug vir My gedraai. Dit het nie eens gehelp dat Ek aangehou en aangehou het om hulle te leer wat reg en wat verkeerd is nie. Hulle het hulle nie aan My gesteur nie. Hulle wou nie leer nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 32

Kyk Jeremia 32:33 in konteks