Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 32:29 Die Boodskap (DB)

Die Babiloniërs wat nou buite die mure van die stad baklei, sal in die stad inkom en dit aan die brand steek. Hulle sal die huise afbrand. Die vyand sal ook die huise afbrand waar die mense bo-op die dak wierook vir Baäl gebrand het. Die mense het ook by hierdie huise ander gode vereer deur van hulle wyn uit te gooi. Hierdie verering van die gode het My baie kwaad gemaak.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 32

Kyk Jeremia 32:29 in konteks