Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 32:2 Die Boodskap (DB)

In dié stadium was Jerusalem omsingel deur die Babiloniese koning se leër. Die mense van Jerusalem was binne-in die stad vasgevang. Jeremia self was ’n gevangene in die paleis van die koning van Juda. Hy moes net in die binnehofgedeelte bly waar die wagte gebly het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 32

Kyk Jeremia 32:2 in konteks