Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 32:19 Die Boodskap (DB)

U is slim. U weet alles. U kan ook goed doen wat vir die mense te wonderlik is om te verstaan. Daar is niks wat mense doen wat U nie raaksien nie. U vergoed mense volgens wat hulle gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 32

Kyk Jeremia 32:19 in konteks