Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 31:35 Die Boodskap (DB)

Dit is die Here wat die son gee sodat daar daglig is. Hy gee ook die maan en die sterre om in die nag lig te maak. Dit is ook Hy wat die see laat beweeg om golwe te maak. Sy Naam is die Here. Hy is sterker as alles en almal. Hy sê:

Lees volledige hoofstuk Jeremia 31

Kyk Jeremia 31:35 in konteks