Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 31:33 Die Boodskap (DB)

Maar so sal die nuwe ooreenkoms lyk wat Ek later met Israel sal maak: Ek sal dit wat Ek van hulle verwag, in hulle gedagtes plant. Hulle sal in hulle hart weet wat Ek van hulle verwag. Dan sal Ek hulle God wees en hulle sal my eie mense wees.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 31

Kyk Jeremia 31:33 in konteks