Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 31:32 Die Boodskap (DB)

Hierdie ooreenkoms sal nie wees soos die een wat Ek met hulle voorouers gemaak het nie. Ek het hulle destyds aan die hand gevat en uit Egipte gelei. Hulle het die ooreenkoms tussen ons verbreek. Dit het nie eens vir hulle saak gemaak dat Ek hulle liefgehad het soos ’n man sy vrou liefhet nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 31

Kyk Jeremia 31:32 in konteks