Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 31:15 Die Boodskap (DB)

Die Here sê verder: “Uit Rama hoor ’n mens die hartseer gehuil oor iemand wat dood is. Dit is Ragel wat oor haar kinders huil. Hulle is dood. Sy wil nie toelaat dat iemand haar troos nie.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 31

Kyk Jeremia 31:15 in konteks