Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 3:2 Die Boodskap (DB)

Kyk ’n bietjie om jou na die heuwels. Is daar enige plek in die hele land waar jy nie vreemde gode vereer het nie? Jy sit langs die pad soos iemand van losse sedes wat iemand soek om by te slaap. Jy is soos ’n rower in die woestyn wat wag om iemand te beroof. Jy het die land ’n slegte naam gegee met jou dislojale optrede. Jou doen en late is boos!

Lees volledige hoofstuk Jeremia 3

Kyk Jeremia 3:2 in konteks